Joyce Van Patten

Joyce Van Patten
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joyce Benignia Van Patten
Geboorte 9 Maart 1934 (1934-03-09)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende Talia Balsam
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joyce Van Patten (gebore 9 Maart 1934) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente St. Elmo's Fire (1985), Monkey Shines (1988), Marley & Me (2008), en Grown Ups (2010).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search